Eureka! ek verstaan nou die sin van die Angola-oorlog

Die nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola en die krokodille waaraan ek nou eers dink het eindelik ‘n lig vir my aangeskakel oor die sin van ons grensdiens.

Ek meen vir elkeen wat swaar sluk aan die sogenaamde nuwe … Lees verder

Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

Leon Wessels
Leon Wessels

deur Leon Lemmer

In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na … Lees verder