Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner

Wie en wat is ‘n Afrikaner?

Soos by alle volkere wat vir lang tye oorheers of beset is, het dié vraag al telkemale in die verlede tydens krisistye na vore gekom. Tans, met die juk van die ANC-terroristebewind wat al … Lees verder

Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op

In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít  wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme … Lees verder

Dan Roodt: Stellenbosch is soos goud: ‘n vloek vir die Afrikaner

Volgens ‘n vriend het die digteres Ina Rousseau Stellenbosch iewers ‘n “klein skilderytjie” genoem. Dié frase kom egter nie voor in haar beroemde gedig “Sondag op Stellenbosch”* waarin landelike rus vooropgestel word nie. Ook DJ Opperman het Stellenbosch op ‘n … Lees verder

Leon Lemmer: Tot lof van mure?

Stewige, hoë mure kan die grondslag vir goeie buurskap wees, veral in ‘n abnormale samelewing soos Suid-Afrika, waar rasgeïntegreerde woongebiede van owerheidsweë aan almal, maar veral aan die blankes, opgedring word en verset hierteen as rassisme en rassediskriminasie teen nie-wittes … Lees verder

Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Trauma, die Griekse woord vir wond, beteken die verwonding van die mens se gees. Trauma is die gevolg van gebeurtenisse wat geestelike letsels gelaat het. Die HAT definieer trauma as: “Blywende geestelike steurnis veroorsaak deur hewige geestelike of emosionele spanning … Lees verder

Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?

Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét).  Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, … Lees verder

Peter Murray: Afrikaneremigrasie is ‘n werklikheid

Of u nou daarvan hou of nie, emigrasie is ‘n werklikheid. Ek gaan nie kant kies nie, want dan gaan my teenstanders my stenig.

Die jongste opnames toon dat daar waarskynlik vanjaar nog in 2018 ‘n emigrasierekord opgestel gaan word.… Lees verder

Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening

‘n Week gelede het ek by Jan Smutslughawe geland, terug van ‘n warrelwindtoer deur Europa waartydens ons ‘n groot aantal Afrikanervriende ontmoet het en vele meer gemaak het. Let wel: Ek sê nie OR Tambolughawe nie, omdat ek hom nie … Lees verder

Netwerk24-rubriekskrywer noem Afrikaners ‘Boerbare’ en rassistiese moordenaars

Regter Johann van der Westhuizen, ‘n rubriekskrywer van Beeld en Netwerk24, het ‘n week gelede met uitdagende minagting teen Afrikaners as “Boerbare” in die Saterdaguitgawe van Beeld uitgevaar. Die artikel is ook op Netwerk24 se aanlynportaal gepubliseer onder die titel, … Lees verder

Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplanter), George Claassen (wat by die Waarheids- en Versoeningskommissie sy sondes bely en om … Lees verder

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer … Lees verder

Gustav Venter: Woernael Nommer Een (Sondag agtien Februarie twintig agtien.)

ʼn Woernael, vir dié wat moontlik enige belangstelling het, is ʼn woernaal vir mense wat aan die hardloop is. En met “hardloop” bedoel ek nie iemand wat laat spaander nie. Mense wat my ken weet dat my drentel-, wandel-, stap- … Lees verder

Leon Lemmer: Elsa Joubert as Afrikaanspratende nie-Afrikaner

Elsa Joubert (gebore in 1922) het in haar 95ste jaar die derde deel van haar outobiografie voltooi: Spertyd (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 208p, R275; Amazon Kindle $22,91). Die boek het net 200 bladsye teks met min woorde per bladsy. Let op … Lees verder

Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder