Dene, Duitsland waarsku dat migrantekrisis kan hande uitruk

Sommige Europese regerings weier om migrante in te neem en bied weerstand teen EU-voorstelle om die aankomelinge te huisves.

Die huidige voorstelle behels dat alle lidlande migrante uit Afrika, Asië en die Midde-Ooste moet inneem.

Magneetlande soos Duitsland besef dat … Lees verder

Russel Botman op die Rooiplein

botman_rooiplein

deur Leon Lemmer

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder

Afrikaners dink anders as die Afrikane

In die moderne tyd, waartydens die rasionalisme hoogty gevier het, is die dogma aangaande die mens oorheers deur 'n Griekse dualisme tussen liggaam en siel. In Griekse denke is die liggaam tydelik, stoflik en selfs minderwaardig en die siel edel,

Lees verder