Suidpunt: My 10 jaar by die Afrikaanse Wikipedia

Dit is vandag 14 Augustus 2019. Ek is vandag presies 10 jaar betrokke by die Afrikaanse Wikipedia. Dit is Afrikaansdag en in Swede open Wikimania vandag hulle makietie in Stockholm. Tussen hierdie planetêre samestand op my horoskoop van toeval, beantwoord … Lees verder