Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:

Lees verder

Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister

Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het … Lees verder

Fedsas vandag in hof oor Afrikaanse skole

Die Federasie van Skoolbeheerliggame, Fedsas, bring vanoggend ‘n dringende aansoek in die hooggeregshof in Johannesburg teen die Gautengse onderwysdepartement het RSG berig.

Gauteng se plan is om “parallelmedium-onderrig”, Engels, by verskeie skole in te stel.

Fedsas voer aan dat die … Lees verder

Departement teiken Afrikaanse skole in Pretoria

‘n Kennisgewing van die Gautengse Onderwysdepartement oor die verandering van sommige enkelmedium skole na dubbelmedium, sorg vir groot ongelukkigheid onder Afrikaanssprekendes in Pretoria.

Al die skole wat op die departement se kennisgewinglys verskyn, is Afrikaanse skole.

Die departement is klaarblyklik … Lees verder

Ateïste het goeie plan met staatskole

Deur Jan Viljoen.

So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is.

Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. … Lees verder

‘Mal, onverdraagsame gedrag van Afrikanermans kommerwekkend’

mantisDie rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof Jonathan Jansen, sê hy is bekommerd oor kinders wat uit huise kom waar Afrikaanse mans hulle skuldig maak aan wat hy noem mal en onverdraagsame gedrag.

Jansen het gereageer op die … Lees verder

Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?

Die meer populistiese benadering hou die proses van onderhandel, deel en saamleef as ideaal voor. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit is

Lees verder

Die meer populistiese benadering hou die proses van onderhandel, deel en saamleef as ideaal voor. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit is

Lees verder