Help ons om praag op te gradeer!

Beste praag-leser,

Vanoggend het die webblad nie minder as drie keer nie onbeskikbaar geraak. Die eerste twee kere rondom vyfuur vanoggend was daar geheueprobleme en die derde keer het ‘n lêer in die databasis korrup geraak, moontlik weens oorverhitting.

Gelukkig … Lees verder

Waarom u tot praag moet bydra

Geagte leser,

Die afgelope paar dae se aanvalle op Steve Hofmeyr vanuit veral Beeld het my weer onder die indruk gebring van hoe min eg-Afrikaanse media daar oorbly.

Nie net het Beeld begin vanjaar die PUK verguis nie, maar nou … Lees verder

Afrikaans kry die doodskoot op SAUK-TV

Terwyl die gewilde Afrikaanse televisienuus reeds tydelik opgeskort is ter wille van die sokkerwêreldbeker wat op SABC2 uitgesaai word, het dit bekendgeraak dat Afrikaans ná die sokker byna heeltemal op TV afgeskaf gaan word.

Slegs enkele Afrikaanse programme gaan op … Lees verder

Vrystaatse universiteit verander leuse en wapen

Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat het vandag by monde van sy jeugleier, Jan van Niekerk, met skok gereageer oor die Universiteit van die Vrystaat-bestuur se beoogde verandering van die Universiteit se wapen en leuse as deel van hul nuwe … Lees verder

Zuma vriendelik in Orania ontvang

President Jacob Zuma het Dinsdagoggend in Orania in die Noord-Kaap vir ‘n besoek aan dié Afrikanergemeenskap aangekom.

Die president het kort na 09:00 in ‘n wit Oryx-helikopter geland en is deur plaaslike inwoners en skoolkinders verwelkom.

Die stigter van Orania,

Lees verder

Staking met verskuilde agenda?

Dr. Pieter Mulder, leie van die Vryheidsfront Plus, het in ‘n verklaring gesê: “Die dood van weerlose siekes en onskuldige babas as gevolg van die staatsdiensstaking, is die ergste vorm van selfsugtigheid. Dit getuig van uiters onprofessionele gedrag van Suid-Afrikaanse … Lees verder

Afrikanerskole ontwrig deur intimidasie

Afrikaanse skole in Johannesburg, wat hoofsaaklike deur blanke Afrikanerkinders bygewoon word, is gister en vandag deur stakende swart onderwysers geïntimideer om nie langer met klasse voort te gaan nie. Vir die eerste keer in die geskiedenis is Afrikaanse skole gesluit … Lees verder

Kimberley se ACVV ‘verwaarloos blanke kinders’

Die ACVV, ‘n welsynsorganisasie wat in 1904 met Afrikanergeld begin is, word daarvan beskuldig dat sy kleuterskool op Kimberley spesifiek blanke kinders afskeep. Babas by die kleuterskool se doeke word slegs een keer per dag omgeruil.

Volgens een ouer, is … Lees verder

Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

‘n Tweede ontgroeningsvideo het aan die Universiteit van die Vrystaat opgeduik, hierdie keer met wit studente as die “slagoffers”.

Dit toon vier wit studente by die oorwegend swart Villa Bravado-manskoshuis op wie water gegooi word. Hulle word aangesê om op … Lees verder

Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+

Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en hoofwoordvoerder vir Water en Omgewingsake het geëis dat die regering die suurwaterkrisis van Johannesburg en die Witwatersrand as ‘n noodtoestand hanteer.

Dit volg nadat dit aan die lig gekom het tydens ‘n voorlegging aan … Lees verder

Sannieshof betaal Eskom direk

Carin Visser van SIBUDie inwoners van Sannieshof het ‘n amptelike skrywe aan die administrateur van die Tswaing-munisipaliteit gerig waarin hy meegedeel word dat elekrisiteitsgelde voortaan direk aan Eskom oorbetaal gaan word.

Alhoewel dit nie die volle bedrag van die rekening is nie sal … Lees verder

Cosas teen Afrikaanse skole en vir Malema

Die Congress of SA Students (Cosas) het gister gevra dat Afrikaanse skole gesluit word. Die organisasie het ook sy steun aan Julius Malema “in hierdie moeilike tye” toegesê.

“Cosas verwerp enige rasseneigings wat veroorsaak dat onderwysinstellings vir swart studente ontoeganklik … Lees verder

Afrikaanse organisasies staan saam oor veiligheid

Ná twee vergaderings wat Saterdag gehou is, het alle Afrikaanse organisasies wat by gemeenskapsveiligheid betrokke is, verenig ten einde ‘n gemeenskaplike strategie te bedink om huidige bedreigings teen die Afrikanervolk van Suid-Afrika te hanteer.

Bedreigings spruit uit die verval van … Lees verder

AWB woedend oor media se seksbewerings

Die AWB (Afrikanerweerstandsbeweging) het die volgende verklaring uitgereik ná koerante van die Independent-groep en agterna Nasionale Pers bewerings gepubliseer het dat mnr. Eugene Terre’Blanche sy voornemende moordenaar(s) eers homoseksueel sou verkrag het.

Die AWB neem met woede kennis van berigte … Lees verder