Lees ‘n lekker Afrikaanse boek hardop!

Meer as 500 000 laerskoolleerlinge van oor die Vrystaat heen se belangstelling in die lees van boeke en die vertel van stories sal Woensdag by hul onderskeie skole geprikkel word.

Dit vorm deel van die internasionale dag waarop die wêreld … Lees verder