Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG

PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong … Lees verder

Ena Murray oorlede

Die koningin van Afrikaanse liefdesverhale, Ena Murray, is Donderdag in Mosselbaai aan natuurlike oorsake oorlede.

Die 78–jarige Murray is dikwels bestempel as die mees geleesde skrywer in Afrikaans.

OFM-nuus het met een van Murray se kindermaats, Veronica Marais, gesels oor … Lees verder

PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel … Lees verder