Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum.

Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te … Lees verder

‘Afrikaans is ‘n kanker wat vernietig moet word’

Uitlatings van die rektor van die Universiteit van KwaZulu-Natal, prof. Malegapuru Makgoba, wat luidens ‘n mediaberig gesê het Afrikaans is ‘n ‘kanker wat vernietig moet word’, kan nie geduld word nie en die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag hieroor by … Lees verder