ANC-jeugliga toestemming vir anti-Steve-betoging geweier

Die metroraad van die groter Pretoriagebied het gister toestemming geweier dat die ANC-jeugliga teen die Afrikaans-is-Groot-konsert in Pretoria betoog, kwansuis om teen Steve Hofmeyr se deelname beswaar te maak.

“Ons ondersoek nou alternatiewe maniere om vreedsame en doeltreffende protesoptrede op … Lees verder

Afrikaans is Groot in volle vaart!

Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig word nie.

Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen ‘n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon.

Die … Lees verder

Pick n Pay, Land Rover oorweeg boikot van Afrikaanse fees oor Steve

Die supermarkketting Pick n Pay en Land Rover bevind hulle tans midde-in die stryd rondom die sanger Steve Hofmeyr aangesien daar druk deur anti-Afrikaanse elemente op hulle toegepas word om hulle aan die “Afrikaans is groot”-fees te onttrek weens Steve

Lees verder