Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n … Lees verder

Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Tydens my onlangse Europese reise het ek heelwat tyd gehad om te dink. Dikwels was ek alleen, wagtend op ‘n stasie of lughawe, of besig om iewers op die Franse platteland vir my aandete te voor te berei met slegs … Lees verder

Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans

Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van … Lees verder

Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans

Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met … Lees verder

Leon Lemmer: Die Uskokke en die Afrikaners

Christo van Rensburg het oornag die gewildste Afrikaanstaalkundige geword omdat hy beweer dat Afrikaans reeds in die 16de eeu, dus lank voor Jan van Riebeeck se tyd, bestaan het. Van Rensburg word wyd en syd uitgenooi om hierdie taalkundige stommiteit … Lees verder

Leon Lemmer: Die Universiteit Stellenbosch se Eeufees

As hulle stilbly, sal die klippe uitroep!” (Lukas 19:40). Omdat hulle swyg, moet ek skryf. Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy Eeufees. My skrywe val saam met die herdenking van die US-stigtingskenker, Johannes Henoch Marais (8.09.1850-30.05.1915), se sterfte Lees verder

Netwerk24-rubriekskrywer noem Afrikaners ‘Boerbare’ en rassistiese moordenaars

Regter Johann van der Westhuizen, ‘n rubriekskrywer van Beeld en Netwerk24, het ‘n week gelede met uitdagende minagting teen Afrikaners as “Boerbare” in die Saterdaguitgawe van Beeld uitgevaar. Die artikel is ook op Netwerk24 se aanlynportaal gepubliseer onder die titel, … Lees verder

Dan Roodt: Onderhoud met Suidpunt

“Op die gevaar af dat ek soos destyds toe dit mode was, ‘postmodern’ klink, meen ek die sin van ons Afrikaanse kultuur is juis in daardie tussen-in-wêreld te vind: tussen Afrika en Europa, maar ook tussen Europese kulture.” In hierdie … Lees verder

Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers

‘n Sonderlinge gebeurtenis het hom so pas in Suid-Afrika afgespeel: die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het ‘n dag of wat gelede ‘n groepie pro-Afrikaanse betogers formeel in ‘n brief beantwoord. Gewoonlik ignoreer die ANC-bewind enige vertoë deur Afrikaners … Lees verder

Brief: Oor Lesufi-pop en ‘rassisme’

Na aanleiding van die Lesufi-pop wat blykbaar oornag sy verskyning gemaak het in Pretoria en die etiket van “rassisme” wat nou weer om volksgesindes se nekke gehang word, die volgende.

Behalwe die feit dat die geskreeuery oor “rassisme” nou uiters … Lees verder

Suidpunt: Ek is nou klaar met Afrikaanse tydskrifte

Dis al diep in Aprilmaand en ek is besig om my boekrak en kartonbokse te takel. Tydskrifte en boeke word sorgvuldig krities bekyk, resorteer en sorteer: herwinningsak, biblioteek, antikwariaat of vriende/familie?

Daar is ‘n tyd om te kom, ‘n tyd … Lees verder

Suidpunt: En wat nu met het Nederlands?

In ‘n vorige artikel “Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?” het ek gekyk na die geskiedenis van Kaap-Hollands wat later Afrikaans sou word. Daar is gekyk na die swak onderwys [met min lesure in Nederlands], die ewe swak onderrigmetodes, die … Lees verder

Leon Lemmer: Jonathan Jansen oor grenselose interrassige verhoudings

Uit sy boek, Knowledge in the blood: Confronting race and the apartheid past (Lansdowne: UCT Press, 2009, 337p), blyk Jonathan Jansen se algemene benadering tot ideologie/politiek en in die besonder sy toepassing daarvan op die akademie. Wat in my bespreking … Lees verder

Leon Lemmer: Jonathan Jansen se marxistiese mentaliteit

Ek wil Jansen se jongste boek, Making love in a war zone (Johannesburg; Bookstorm, 2017, 224p, R300; Amazon Kindle $21,65), waarin hy rasvermenging/verbastering/hibriditeit bepleit, bespreek. Soos dikwels die geval is, hou hy homself as toonbeeld voor. Ek ag dit egter … Lees verder