Volgens die ANC/SAKP se siening het kolonialisme nie in 1910 plaaslik tot ‘n einde gekom nie. Omdat hierdie kamerade kolonialisme met blanke heerskappy assosieer, was Suid-Afrika van 1910 tot 1994 na bewering onder die juk van ‘n spesiale soort kolonialisme. … Lees verder
Etiket: afrika
Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika
Keith B Richburg (gebore in 1958) het ‘n boek oor swart Afrika geskryf: Out of America: A black man confronts Africa (New York: Basic Books, 1997, 272p; Amazon Kindle $9.44). In een van die kommentare staan: “What sets the book … Lees verder
Leon Lemmer: Swart Afrika as vertreksaal vir emigrante
Ek het al by verskeie geleenthede oor die massa-intog van inkommers in die Europese vasteland (bv Praag 3.02.2018) en Brittanje (bv Praag 15.05.2016) geskryf. In 2015 het hierdie verskynsel ‘n hoogtepunt bereik toe 1.256 miljoen migrante Europa binnegesypel … Lees verder
Dan Roodt: Gestel ons herower Suid-Afrika?
Annette Kennealy, in memoriam
Hoe later, hoe kwater, soos hulle sê. As ek daagliks waarneem hoe die radikalisering van Suid-Afrika sedert die De Klerk-Meyer-oorgawe van 1994 verloop, dan wonder ‘n mens waar dit alles gaan eindig (of juis nie). Want … Lees verder
Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur
Heart of darkness (1899) is ‘n novelle van Joseph Conrad (1857-1924). Meer as ‘n halfeeu gelede was dit een van my voorgeskrewe boeke. As ‘n Rose Classic is die teks gratis in ‘n Kindle-weergawe beskikbaar. Conrad is ‘n Pool wat … Lees verder
Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op
In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme … Lees verder
Leon Lemmer: Graham Greene se besoek aan Liberië in 1935
Graham Greene (1904-1991) is ‘n bekende Britse skrywer. Hy het ‘n graad in geskiedenis aan die Universiteit Oxford verwerf, waar hy volgens eie erkenning meer gedrink as studeer het. Hy was toe ook vir ‘n wyle ‘n kommunis. Mede-skrywer Evelyn … Lees verder
Leon Lemmer: Liberië, die eertydse Amerikaanse ‘kolonie’ vir vrygestelde slawe
Liberië is ‘n land aan die kus in Wes-Afrika, met Sierra Leone aan sy wesgrens, die Ivoorkus aan sy oosgrens en met Guinee in die noorde. Die hoofstad is Monrovië, vernoem na James Monroe (1758-1831), wat as Amerikaanse president (1817-1825) … Lees verder
Leon Lemmer: Melanie Phillips: Van progessief tot behoudend
Melanie Phillips (gebore in 1951) is ‘n Britse joernalis wat uit ‘n ouerhuis kom waarin dit vanselfsprekend was dat die Arbeidersparty ondersteun word. Sy het Engelse letterkunde aan St Anne’s College, Oxford University, bestudeer en daarna joernalistiek in Cardiff. As … Lees verder
Verwoerd se rede oor Bloedrivier
Jaap Marais het oor Verwoerd geskryf dat sy nalatenskap so groot was, dat sy opvolgers nie sy werk kon voortsit nie. Dus, dat daar geen leier was wat opgewasse was vir die taak nie.
Dit is onwaar. Ons ras het … Lees verder
Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?
Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart … Lees verder
Linkse Duitse kroeg verbied swartes ‘omdat hulle aggressief is en steel’
Die Kreuzweise, ‘n linkse kroeg in die Konrad-Adenauer-Allee in Augsburg, het al meermale probleme met ‘n groep gaste uit Afrika ervaar. Daarom het die kroeg nou besluit om alle swartes op die perseel te verbied.
Tatjana Dogan, die kroegeienares, is … Lees verder
Leon Lemmer: Afrikanerpioniers in Angola
Een van die onderwerpe waaroor ek al baie gelees het, is die lot van blankes in Afrika. Ek vind dat ek heelwat genade nodig het wanneer ek hieroor lees. Selfs meer genade word benodig wanneer ek daaroor skryf. In Algerië … Lees verder
Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom
‘n Boot vol Afrika-migrante het op ‘n strand in Spanje geland en vinnig weer verdwyn tussen die vakansiegangers.
Carlos Sanz het aan The Telegraph vertel hoedat die groep “ongedokumenteerde” immigrante verdwyn het voordat die polisie kon arriveer. Volgens ‘n verslag … Lees verder