Klaus Dieter Vaqué (gebore in 1940) is van Hugenote-oorsprong, maar is in Duitsland gebore. Hy het suksesvolle ondernemings in Denemarke en ander Skandinawiese lande opgebou. In 1977 het hy hom en sy gesin in Suid-Afrika gevestig. Hy was veral in … Lees verder
Etiket: AfriForum
Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking
Onlangs het Ernst Roets die wêreld probeer verseker dat Afriforum “wit nasionalisme verwerp”. Wat hy daarmee bedoel, is oop vir interpretasie, maar hy het dit goedgevind om my as “wit nasionaliste” in sy uitspraak te tipeer.
… Lees verderVoorbeelde hiervan sluit
Afrikaans kry die doodstraf in howe
In nog ‘n klugtige voorbeeld van Afrikaners se “grondwetlike regte” wat nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie, het die land se hoofregter, Mogoeng Mogoeng, verlede Donderdag afgekondig dat Afrikaans voortaan in die howe verbied word en … Lees verder
Afriforum skors bekende lid weens ‘rassistiese taalgebruik’
(L.W. Nie vir sensitiewe lesers.) Afriforum het verlede week een van sy lede, die oudredakteur van Die Volksblad, Jonathan Crowther, summier geskors omdat hy hom glo aan rassistiese taalgebruik oor spoedhobbels in Bloemfontein skuldig gemaak het. Crowther het blykbaar die … Lees verder
Afriforum, FW de Klerk-stigting en liberale Engelse in koalisie teen Zuma
Die FW de Klerk-stigting het vroeër vandeesmaand aangekondig dat dit saam met Afriforum en ‘n liberale Engelse organisasie genaamd die Quaker Peace Centre gaan werk om ‘n hofsaak teen president Jacob Zuma te maak.
Volgens Megan Dick, ‘n woordvoerder van … Lees verder
Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG
Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder
Ondersoek teen Gerrie Nel geopen net drie dae voor hy na Afriforum is
Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag Shaun Abrahams het ‘n ondersoek gelas na Gerrie Nel en ander senior aanklaers net drie dae voor Nel bedank het om by Afriforum aan te sluit.
Abrahams het ‘n senior aanklaer in KwaZulu-Natal gevra … Lees verder
Eskom gaan wanbetalers se krag afsny
Die Pretoriase Hooggeregshof het AfriForum se aansoek om te verhoed dat Eskom kragvoorsiening aan munisipaliteite weens wanbetaling afsny, met kostes van die hand gewys. Regter Hans Fabricius het beslis dat munisipaliteite verantwoordbaar gehou moet word.
Dit is meestal munisipaliteite in … Lees verder
Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik
Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 ‘n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste primêre onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as “ongrondwetlik” beskryf.
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van … Lees verder
Dan Roodt: Dis nou tyd om ANC te looi oor Afrikaans
Soos ons reeds Vrydag op hierdie webblad berig het, het Solidariteit en provinsiale leiers van die ANC in Gauteng, asook studenteorganisasies van die Universiteit van Pretoria (UP), Woensdag byeengekom om ‘n kompromie oor die taalkwessie by Tuks te vind. … Lees verder
Nuwe boikotplan om sukkelende organisasie te help
AfriForum Jeug wil soos die EFF ‘n boikot uitroep, maar Afrikaanse studente gaan die gelag betaal.
Die organisasie het ‘n beroep gedoen op alle studente wat in Afrikaans onderrig word of onderrig wil word, om tot Junie vanjaar geen klasgelde … Lees verder
Afriforum wen net twee setels by Tuks
Studenteraadsverkiesings by tersiêre instellings het interessante uitslae opgelewer, het RSG berig.
Die DA se studentebeweging, DASO het die SR verkiesing by die Universiteit van Pretoria met vyf setels gewen.
SASCO was tweede met drie setels. Tukkies was vir lank ‘n … Lees verder
Afriforum kanselleer fees glo weens ‘regses’
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Woensdagoggend aangekondig dat hulle nie dié jaar die gratis AfriForum-fees by die Voortrekkermonument gaan aanbied nie.
Kallie Kriel, hoof uitvoerende beampte van AfriForum, het aan Centurion Rekord bevestig dat die konsert na agt jaar gekanselleer is.… Lees verder
JH du Toit: Orania en die Soligargie
Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. … Lees verder