Pallo Jordan maak plek vir volgende soustreinryer

Pallo Jordan se gebrek aan ‘n kwalifikasie het dalk “uitgelek” tot voordeel van Nick Koornhof, voormalige Cope-LP, wat nou kan terugkeer parlement toe as ANC-lid in Pallo Jordan se plek.

Jordan het Maandag as ANC-LP bedank en aangebied om sy … Lees verder