Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wil nie hier, anders as wat Flip Buys van Solidariteit so gereeld in sy Rapportrubrieke doen, my eie beul blaas nie. Toe ‘n dertigtal van … Lees verder

Nechama Brodie manipuleer misdaadstatistiek om Steve Hofmeyr verdag te maak

Tans woed daar ‘n polemiek rondom Steve Hofmeyr se uitspraak: “My stam sterf. Soos vlieë. Ons sterf teen ’n ongekende tempo. En dít in vredestyd.”

Vandag in Rapport word Hofmeyr aangeval en ‘n artikel op die internet deur ‘n onbekende liberale … Lees verder