Parys-plaasaanval: Valke rand glo werkers aan

Dit blyk dat die Valke swart plaaswerkers glo aangerand het sodat hulle valse verklarings teen hul wit werkgewers maak.

Die twee plaaswerkers het intussen ‘n klagte van aanranding teen lede van die Valke by ’n polisiekantoor in Klerksdorp aanhangig gemaak, … Lees verder

E-tol-dreigemente is afpersing sê regskenners

Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook die gewysigde Gautengse e-tol plan verwerp en gesê die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie.

Die vakbond sê die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig … Lees verder

‘Spioene se gedrag ondersoek’

Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo hy het die inspekteur-generaal van intelligensie, advokaat Faith Radebe versoek om ondersoek in te stel na die gedrag van mense van die Staatsveiligheid-agentskap.

Dit volg na berigte van wangedrag van sekere lede van die … Lees verder

Juju skryf eksamen as hofsaak begin

jujuJulius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), kan dalk agter tralies eindig voor die verkiesing.

Juju se hofsaak sal vandag in die Rondgaande Hof in Polokwane begin. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld.

Malema en sy vier mede-beskuldigdes word van bedrog, … Lees verder