Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie

David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties … Lees verder

Rasstellende aksie moet weg!

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder

Regstellende aksie in die spervuur

Regstellende aksie se Engelse naam, affirmative action, kan waarskynlik naatloos toegepas word wanneer dit ingespan word waarvoor dit bedoel is – die beskerming van minderheidsregte. Dan maak dit immers deel uit van ‘n belangrike volkeregtelike beginsel, naamlik die beskerming … Lees verder

Wie is te blameer vir regstellende aksie?

Thabo Mbeki se broer, Moeletsi Mbeki, maak ‘n interessante opmerking in sy boek Architects of Poverty. Mbeki meen dat dit in die belang van blanke sakelui aan die stuur van groot organisasies is om swart rassebewussyn aan te vuur. … Lees verder

En die Trogvark-Oscar gaan aan?

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder

Hulp aan Brandon Huntley

Ek stel voor dat daar met Brandon Huntley se prokureur kontak gemaak word en dat hy van fondse en informasie voorsien word en gedagtes wat Huntley se saak kan bevoordeel maar ook internasionaal die ANC kan diskrediteer.

Ek hoop u 
Lees verder

Nuwe presidensi?le vlie?nier uit plakkerskamp

Hierdie verwikkeling aangaande wie die president se vliegtuig moet vlieg, is teweeggebring deur die nuus dat 'n blanke man, luitenantkolonel Glen Warden, een van die vlieëniers van die president se vliegtuig is. Volgens die ANC is dit uiters rassisties dat

‘Dank blankes af, of ons maak julle vrek!’

Dit sou onmiddellik 'n koor van veroordeling ontlok, asook natuurlik die onafwendbare aantygings van rassisme. Ongelukkig geld daar egter dubbele standaarde in Suid-Afrika. Swartes, en veral lede van die ANC-bewind, kan met vrymoedigheid selfs die mees opruiende uitsprake besig, sonder … Lees verder

Jonathan Jansen – Naspers se Idols-wenner

Die fatale fout wat Jansen uiteraard maak, is om sy regstellende-aksie-aanstelling met leierseienskappe en diep filosofiese insigte aan sy kant te verwar. Nie net beskou hy homself klaarblyklik as ‘n akademikus van formaat nie, maar ook as een of ander

Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB

Afgesien van 'n kern "suiwer" blanke Afrikaners – van wie heelwat aan die bogenoemde debat deelneem of dit ten minste op die webstuiste lees – hoeveel meestal Afrikaanssprekende blankes koester dieselfde hoop en doelwitte vir die herwinning van ons eie

Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat

As mens in die platteland ry, kan mens die groot nie-blanke woonbuurt op elke dorp sien. Die dorpe is oorspronklik deur blankes gestig, maar die blankes is nou oral in die minderheid weens hoë bevolkingsgroei onder nie-blankes. Die bevolkingsgroei moes

De Klerk se jongste set

Nie net was De Klerk aandadig aan groteske verraad deur die mandaat wat hy van die destydse blanke kieser ontvang het om te onderhandel as 'n vrypas vir oorgawe te interpreteer nie, maar die grondwet wat hy en sy handlanger

Sewe dodelike skete in SA

My term "siektes" of dan "skete", of kwale en gebreke, probeer om onder een kombers daardie probleme en behoeftes in SA saam te vat wat ek sien as die grootste sondebokke, grootste behoeftes, grootste verval en disintegrasie van histories wel