Air France se baas vlug vir sy werknemers

Air France se direkteur van langafstandvlugte, Pierre Plissonnier moes deur veiligheidspersoneel en polisiebeamp­tes gehelp word om oor ’n draad te klim om van woedende werknemers te ontsnap.

Honderde beswaarde werknemers het die kantore van Air France Maandag tydens ’n vergadering … Lees verder

Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af

NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maat­skappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende ’n dissiplinêre ondersoek, geskors word.

Die bestuurende direkteur wat aangesê is om sy kantoor te ontruim sodat die … Lees verder