Swart Kovsies eis dat Jonathan Jansen afgedank word

Die swart voorsitter van die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) eis dat die rektor, Jonathan Jansen, afgedank word.

Lindokuhle Ntuli sê klasse by die instelling sal nie voortgaan totdat die bestuur alle uitstaande kwessies opgelos het nie.… Lees verder

Twee SAID-amptenare weer geskors

Peter Richer, groephoof van risikobeplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors, het Sapa berig.

Richer is Dinsdag amptelik geskors, het die SAID in ʼn verklaring gesê.

Die SAID het vroeër, voor die saak in die arbeidshof aangehoor is, … Lees verder

Pule kos belastingbetaler al oor ‘n miljoen aan regskoste

Dina Pule se opvolger, Yunus Carrim, het onthul dat die voormalige minister van kommunikasie se regskoste die belastingbetaler reeds R1,2 miljoen uit die sak gejaag het.

Carrim het in die parlement gesê dat die regskoste tot dusver R1 187 148,82 Lees verder

Vrystaatse burgemeesters met afdanking gedreig

Burgemeesters in die Vrystaat is deur die ANC met afdanking gedreig indien hulle nie hul pligte uitvoer nie.

Thabo Meeko, woordvoerder van die ANC in die Vrystaat, het gesê burgemeesters het vroeër dié maand briewe onderteken wat die ANC toestemming … Lees verder