Wêreld- Joodse Kongres sê Duitse AfD ‘moet verbied word’

Rebelse Duitse kiesers wat siek en sat vir Merkel en haar oopgrensbeleid is, het gisteraand fees gevier oor die Alternatief vir Duitsland (AfD) se 12,6% stemme in gister se Bondsdag-verkiesing. Dog Joodse groepe in Europa en die VSA het hul … Lees verder

Merkel se kollega wil AfD-stemmers van hul stemreg ontneem

Die Duitse politikus Peter Altmaier het kiesers gemaan om Sondag geensins vir die Alternatief-vir-Duitsland-party te stem nie en eerder buite stemming te bly. Altmaier is die Stafhoof van die Duitse kanselary, asook die bondsminister minister vir spesiale aangeleenthede, ‘n posisie … Lees verder

Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur

‘n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar ‘n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party.

Eienaar Sven Lohse, wat … Lees verder

Duitse Afd LP daag pro-migrasie ‘piepie-aanvaller’ uit

Die AfD-LP Stephan Brandner dreig om die “heeltemal beskonke Antifa-man met sy mini-orgaan” wat op ‘n AfD kantoor in Thuringia geurineer het te ontbloot as die aktivis ooit probeer om weer moeilikheid te maak by hul kantoor.

Die kiesafdelingkantoor van … Lees verder

Merkel se herenigingsbeeld deur verdeeldheid gekenmerk

Duitsland se kanselier Angela Merkel is Maandag begroet met vyandige slagspreuke by haar aankoms in Dresden, die geboorteplek van Duitse hereniging en daarom herdenkingsvieringe.

Die woedende skare het plakkate opgehou met “Merkel moet gaan” en “Verrraaier” in die Oos-Duitse stad, … Lees verder

Linkse kanker woeker voort

In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse … Lees verder

Merkel kry groot pakslae in Berlyn

Ten spyte van geweldige teenkanting teen haar beleid om Duitsland se grense vir Moslems oop te gooi, hou kanselier Angela Merkel vol dat sy die regte ding doen.

Merkel hou haarself doof vir skerp kritiek dat die miljoene vlugtelinge uit … Lees verder

Merkel waarsku dat linkses ‘hul woorde moet kies’ sodat regses nie steun wen nie

Kanselier Angela Merkel het Woensdag haar regering se hantering van die vloed­golf migrante wat Duitsland verlede jaar binnegekom het, verdedig.

Sy het toegegee dat heelwat nog gedoen moet word en gewaarsku dat kommer, wat tot toenemende steun vir anti-immigrasie nasio­nalistiese … Lees verder

Identiteitsbeweging beset Brandenburghek terwyl Merkel ver-Groen

Duitse lede van die Identiteitsbeweging het Berlyn se Brandenburghek vir etlike ure gekaap.

Die protesbeweging het Saterdag ‘n banier vir “veilige grense” om Duitsland opgesit terwyl skares toeriste om die ikoniese monument gemaal het.

Die polisie het gesê 15 mense … Lees verder

Merkel kry pakslae oor migrante

Drie Duitse deelstate het die afgelope naweek gewys dat Angela Merkel se dae getel is.

In die eerste betekenisvolle politieke toets sedert die land deur migrante oorstroom is op aandrang van die Duitse kanselier, het die verkiesings nou getoon tot … Lees verder