Sanral beskuldig van misleidende advertensies

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol beskuldig die padagentskap Sanral daarvan dat hy belastingbetalers se geld mors deur miljoene rand te bestee aan advertensies om die publiek te mislei, het RSG berig.

Dit volg nadat die gesagsliggaam vir reklamestandaarde Sanral beveel … Lees verder

ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken

Die ANC ontken dat drie koerante gestraf word vir hul aanvalle teen President Jacob Zuma, het ANC-woordvoerder Zizi Kodwa gesê.

“Die bewering is verkeerd en kwaadwillig. Dit dui daarop dat die regering nie soberheidsmaatreëls kan oorweeg betreffende media-aankope nie,” het … Lees verder

Wat beteken ‘regs en rassisties’?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en adverteerders wat van hul netwerkadvertensiediens … Lees verder

Ondersteun praag asb. dringend

sluitaan300Geagte leser,

Soos u waarskynlik gesien het, word daar geen meer Google-netwerkadvertensies op hierdie blad vertoon nie, weens kwaadwillige klagtes wat deur fanatici teen ons by Google aanhangig gemaak is. Van die Suid-Afrikaanse adverteerders, wat groot maatskappye insluit, is geïntimideer … Lees verder

Die vreeslike doring in my vlees

Ek lees nie elke dag 'n papierkoerant nie, maar die dag as ek een koop, kan ek die slagting van die rassistiese wit honde van die NSA, die vertrapping van my taal deur my eie mense, swart idiotestreke en algemene … Lees verder

Ek lees nie elke dag 'n papierkoerant nie, maar die dag as ek een koop, kan ek die slagting van die rassistiese wit honde van die NSA, die vertrapping van my taal deur my eie mense, swart idiotestreke en algemene … Lees verder