De Klerk, Vlok staar strafregtelike aanklagte oor apartheidsmisdade in die gesig

Die kollektiewe skuld wat Afrikaners moet verduur oor apartheid, het uiteindelik ‘n gesig of twee gekry.

Die Anti-Racism Action Forum (ARAF) sal Woensdag tot die logiese stap oorgaan om die apartheidspresident FW de Klerk van verskeie apartheidsmisdade aan te kla.… Lees verder

Karel Combrinck: Townshipmanewales

Ekstreemregs en ekstreemlinks is die twee uiterste pole van die politiek. Tussenin is daar vele skakerings. Die skakerings is meesal besig om verder na links of verder na regs te beweeg. Dikwels beskuldig politieke opponente mekaar daarvan dat hulle ekstreemlinks … Lees verder