Skikking vir orde in parlement verder onderhandel

Die verslag van die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat strafmaatreëls teen 20 Parlementslede van die EFF aanbeveel, is amptelik deur die Nasionale Vergadering opgeskort.

Dit volg na bykans sewe uur se onderhandelinge tussen die opposisiepartye en die … Lees verder

Zuma na landbouberaad, Cyril neem waar

President Jacob Zuma sal vandeesweek Suid-Afrika se afvaardiging na die Afrika Unie-beraad in Ekwatoriaal-Guinee lei, het RSG berig.

Die beraad word van Woensdag tot Vrydag in Malabo gehou. Die presidensiële woordvoerder, Mac Maharaj, sê die klem sal op landbou en … Lees verder