Kennis van die aand want dis lekker in die donker

Jare gelede, met Kennis van die aand wat onder die maatemmer moes bly, het ons Afrikaans-Nederlandse dosent na dié omstrede boek as “Dis lekker in die donker” verwys, ‘n heel duidelike sinspeling dat dit die plek, of liewer geleentheid is … Lees verder

Vorige adjunkminister in hof vir motordiefstal

Dinsdag het 'n vorige adjunkminister van maatskaplike ontwikkeling, David Malatsi, egter in die hof op Ekangala naby Bronkhorstspruit verskyn, het die SAUK berig.

Malatsi is na bewering in die besit van 'n gesteelde voertuig betrap en is op borg van

Lees verder

Josef se graanskure in Egipte

Op bladsy vier sit joernalis Lizel Steenkamp die vendetta teen Mulder voort deur 'n berig “Ons betaal vir Zuma en sy ministers se huishulpe” met dr Pieter Mulder se foto waar hy ingesweer word as adjunkminister van landbou. Die aksie