Kortbroek waarsku boere oor grondreferendum

vmDie Boere-Afrikanervolksraad het ten sterkste beswaar gemaak “teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir die ANC-politieke doeleindes onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa”, nadat die ANC boere by die monument toegespreek het.

Nie Ramaphosa of Roelf Meyer het … Lees verder

Manuel en Motlanthe tree uit

‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie.

Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir … Lees verder

Regering wil gesprekke oor platinum-loondispuut fasiliteer

mildredAdjunk-president Kgalema Motlanthe het Dinsdag gesê die regering sal wanhopige gesprekke tussen Amcu en platinummaatskappye Woensdag fasiliteer om te verhoed dat ‘n staking die brose sektor lamlê en verdere skade aan die land se reputasie aanrig.

Die minister van Arbeid, … Lees verder

Derby-Lewis kan ‘n martelaar word

Adjunk-president Kgalema Motlanthe voel “gefolter” deur die vraag of Clive Derby-Lewis vrygelaat behoort te word.

Motlanthe het gesê dat indien Derby-Lewis in die tronk doodgaan, kan hy ‘n martelaar vir sekere mense word.

Derby-Lewis is gevonnis tot 25 jaar in … Lees verder