Ramaphosa berispe DA oor parlementêre wanorde

Adjunk-President Cyril Ramaphosa sê die DA se besluit om met die mosie teen president Jacob Zuma voort te gaan, het die veelparty-ooreenkoms wat bereik is, geknou.

Hy sê die DA-besluit druis in teen die ooreenkoms wat Dinsdag met partyleiers bereik … Lees verder

Nuwe wangedragklag teen EFF-hoofsweep

Die hoofsweep van die EFF, Floyd Shivhambu, staar ‘n nuwe klag van wangedrag in die gesig.

Die klagte is na die parlementêre bevoegdhede en voorregte-komitee verwys.

Die speaker van die parlement, Baleka Mbete het die klagte na die komitee verwys … Lees verder