Amerikaanse student dood in klippereën buite Addis Abeba

‘n Navorsingstudent aan die Universiteit van Kalifornië se departement plantbiologie, is in Ethiopië dood toe die voertuig waarin sy gery het, tydens oproer aan die buitewyke van die hoofstad, Addis Abeba, met klippe bestook is.

Volgens die universiteit was Sharon … Lees verder

Mugabe se aanvalle op wittes raak feller

Die uittredende AU-voorsitter, Robert Mugabe het die VN by die Afrika-beraad gekritiseer en gesê die Veiligheidsraad stel slegs daarin belang om witmense in sleutelposisies aan te stel.

Die Zimbabwiese president het Saterdag ‘n staande ovasie deur sy swart eweknieë in … Lees verder

Honderde veevrektes na droogte Ethiopië tref

Seisoenale reën het vanjaar nie in sommige dele van Ethiopië geval nie en die dood van groot getalle vee en ander diere veroorsaak.

Die regering sê nog nie dat dele van die noorde, noordooste en ooste van Ethiopië droogtegeteister is … Lees verder

Skietstaking in Suid-Soedan onderteken

Die Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom.

Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het ‘n skietstakingsooreenkoms onderteken.

Dié stap volg na vyf weke se gevegte wat … Lees verder

AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie

auaddisAfrika-leiers by ‘n beraad in Addis Abeba in Ethiopië het besluit dat geen dienende Afrika-leier voor enige Internasionale Hof kan verskyn nie.

Hulle het ook besluit om die VN Veiligheidsraad te versoek om by die Internasionale Strafhof aan te dring … Lees verder