Sedert 2015 is daar studente-onrus in Suid-Afrika. Dit is deel van die onverkwiklike, gewelddadige werklikheid wat as die nuwe Suid-Afrika bekend staan. Die studente-onrus het in Maart 2015 begin met die RhodesMustFall-beweging [RMF]. Max du Preez het die eis vir … Lees verder
Etiket: Adam Habib
Betogers het nie geloofwaardige eise nie
Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing.
In ‘n stemposnota het ‘n swart student … Lees verder
Habib paai weer oproerige minderheid by Wits
Die Universiteit van die Witwatersrand sal sy akademiese program tot Maandag opskort na geweld en chaos op die kampus uitgebreek het Dinsdag.
Die visekanselier Adam Habib beweer hierdie toegeeflikheid aan die belhamels is om “toegang na hoër onderwys” te vergemaklik. … Lees verder
Chaos heers by Wits na polisie teen oproeriges optree
Chaos het uitgebreek by die hoofkampus van die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.
Die polisie moes skokgranate gebruik om oproeriges uiteen te jaag nadat betogers ‘n polisievoertuig omgekeer het terwyl veiligheidswagte massabetogings uiteen probeer dryf het.
Minstens twee studente … Lees verder
Betogers bestorm Senate House by Wits
Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het.
Die Raad sê die optrede is strydig met ‘n ooreenkoms wat vroeër bereik is.
Wits het intussen besluit … Lees verder
Lesings by Wits opgeskort
Lesings sal nie Maandag by die Universiteit van die Witwatersrand voortgaan nie, nadat betogings oor hoër klasgelde en bestuursonvermoë die instelling verlede week lamgelê het.
Wits se woordvoerder Shirona Patel het bevestig dat alle akademiese aktiwiteite opgeskort bly om die … Lees verder
Wits tree op teen Hitler-liefhebber
Die Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand, Professor Adam Habib, het gevra dat daar ondersoek ingestel word na die voorsitter van Wits se Studenteraad, Mcebo Dlamini.
Dlamini het die naweek in ‘n Facebook-inskrywing gesê hy is ‘n … Lees verder
Kommer heers oor Wits se toekoms
Kommer heers oor die toekoms van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) nadat nóg senior personeellede te midde van herstrukturering bedank het.
Die oudste universiteit in Johannesburg was onlangse in die nuus weens voorvalle van seksuele teistering wat gelei het … Lees verder
Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering
‘n Derde dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is skuldig bevind aan seksuele teistering, en afgedank.
Adam Habib, visekanselier, het gesê die instelling het ‘n beleid van zero-verdraagsaamheid tov seksuele teisteraars aanvaar. Twee ander dosente is in Julie … Lees verder