Vrystaatse ANC-kabinet bly onveranderd

Die Vrystaatse premier Ace Magashule (foto) het nie soos verwag enige van sy LUR’e afgedank nie.

Magashule het eerder een nuweling, Limakatso Mahasa verwelkom laat Maandag tydens ‘n kabinetskommeling-aangekondiging.

Nuweling Mahasa is die LUR vir Welsynsontwikkeling.

Ander skuiwe sluit in … Lees verder

ANC kondig binnekort nuwe premiers aan

Die ANC sal Dinsdagoggend die name bekend maak van die premiers van die agt provinsies.

Hulle sal die ANC lei in provinsies waar die party in beheer is.

Dit volg na ‘n vergadering van die party se Spesiale Nasionale Uitvoerende … Lees verder

OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier

Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel.

Die verkiesing vind oor vyf weke plaas.

Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na … Lees verder