Tweede Woods-borg laat spaander

Die internasionale konsultasiemaatskappy Accenture gaan hul borgskap ter ondersteuning van Tiger Woods beëindig.

Hulle het gesê dat die gholfspeler “nie meer die regte verteenwoordiger” is na die “omstandighede van die laaste twee weke” nie.

Accenture se aankondiging Sondag is die … Lees verder