FNB los Guptas, Nedbank gedreig

Die Gupta-familie het Eerste Nasionale Bank versoek om redes te verstrek waarom die bank die rekeninge gesluit het van die Oakbay Investments-maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort.

Die maatskappy is die houermaatskappy vir die Gupta-familie se sake-ondernemings in Suid-Afrika.

Volgens … Lees verder

Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid

Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermoë het om dit te gebruik.

Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, sê die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe … Lees verder

Absa sal glo aardbewingseise uitbetaal

Absa sê hy sal wel eise dek vir skade wat deur die onlangse aardbewing in Noordwes aangerig is, het RSG berig

‘n Woordvoerder, Dante Mashile, sê Absa se Huiseienaarspolis dek skade wat deur mynverwante aardbewings veroorsaak word.

Die bank sê … Lees verder

Absa slaan toe op kliënte se spaargeld vir African Bank

Verbruikers met Absa geldmarkrekeninge is ‘n bietjie armer hierdie week na swart wanbetalers by African Bank gesorg het dat die bank onder kuratorskap geplaas is.

Die rekeninghouers by Absa se verlies aan spaargeld is ‘n direkte invloed van die African … Lees verder

Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

standardStandardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word … Lees verder

Barclays byt spit af teen Capitec, Standard

barclaysDie Britse bank Barclays het erken dat hy duisende Suid-Afrikaanse kliënte aan Capitec bank en Standardbank afgestaan het.

Barclays is die derde grootste bank in Brittanje. Hulle het vroeër vanjaar duisende poste vakant gemaak ter besparing in die VK.

‘n … Lees verder