Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)

Watter historiese jaartalle is vir Afrikaners van belang? Ek sou sê onder meer: 1652 (die aankoms van Jan van Riebeeck en sy geselskap in Tafelbaai, dus ons volksplanting), 1838 (die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier), 1881 (die Slag … Lees verder

Leon Lemmer: Abraham Lincoln se gesindheid teenoor swart mense

Phillip W Magness is ‘n historikus wat ‘n boek gepubliseer het oor die linkse The New York Times se huidige poging tot die herskrywing van die Amerikaanse geskiedenis, naamlik The 1619 project: A critique (2020, Kindle $5,75). Dit is ‘n … Lees verder