Leon Lemmer: Is die Reitz-familie Boere-adel?

Wanneer die naam Reitz deesdae genoem word, word gewoonlik aan die dorp Reitz in die Oos-Vrystaat of aan die Reitz-voorval aan die Universiteit Vrystaat (UV) gedink. Die dorp is vernoem na Francis William Reitz jr wat die president van die … Lees verder

Die struggle- en Boere-mistiek

Daar is, wat Afrikaners betref, twee belangrike stukke mistiek wat tans in Suid-Afrika rondsweef.

Een hiervan is die ANC se Marxistiese struggle-mistiek. Volgens hierdie legende is die struggle ‘n heroïese stryd waartydens goed teen die bose geseëvier het. Die … Lees verder

1 September in die geskiedenis

Die Anglo-Boereoorlog was een van die skrikwekkendste oorloë van die negentiende eeu. Die verklaarde doel van Groot-Brittanje, volgens die verteenwoordiger van die imperiale moondheid in Suid-Afrika, sir Alfred Milner, was immers die vernietiging van die Afrikanerdom van die twee Boererepublieke.

Lees verder