Potchefstroom Kunstefees soek kundigheid

Beplanning van die Potchefstroom Kunstefees wat Aardklop sal vervang, is glo druk, maar daar is ‘n tekort aan kundigheid.

‘n Woordvoerder vir die groep van Aardklop-belanghebbendes en besturende direkteur van die ATKV, Japie Gouws, sê verder die proses om ‘n … Lees verder

Einde van Aardklop ‘n kopseer vir swartmag-aanhangers

Die beëindiging van die Aardklop Nasionale Kunstefees is ‘n kopseer vir kunstenaars wat dié anti-Afrikaanse platform benut het.

Die sangeres Amanda Strydom sê dat die nuus van Aardklop se beëindiging in sy huidige formaat as ’n groot skok vir die … Lees verder

Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg … Lees verder

SAUK se berg skuld groter as vermoed

Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier.

Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in

Lees verder

Switsers weier swartes

Imageпневмоинструмент в ростове на донуФильчаков прокурор отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid… Lees verder

Weg met Lindt!

ImageDie Switserse kwaadwilligheid wat deur die jongste uitlatings van St Gallen se boudirekteur ene me Beery, gedemonstreer word, moet met mening beantwoord word. Beery se valse uitlatings oor Paul Kruger is 'n openlike aanval op Afrikaners.

Daarom behoort Afrikaners sonder

Lees verder

Zille bekook plan vir armes

Helen Zille se plan om spesiale ekonomiese sones op te rig om werk te skep is met skeptisisme deur die ANC en die Kaapstadse Kamer van Koophandel begroet. Haar plan behels die skepping van uitvoersones wat aan beleggers die geleentheid … Lees verder

Switsers raak verregaande twak oor Kruger kwyt

Paul Kruger se dae as 'n vryheidvegter is vir goed verby, ten minste in Switserland.

Die Boereleier wat die Britte die stryd aangesê het vir die beheer van die noordooste van Suid-Afrika, het sy erestraat Maandag in die Switserse stad … Lees verder

Eskom se kapitaalbehoeftes 10 keer groter

Eskom se kapitaalbehoeftes het 10 keer groter geraak die afgelope vyf jaar, van R11 miljard na R104 miljard in 2010, het Jacob Maroga Maandag gesê.

Daar is 'n groot tekort in hulle finansies selfs nadat die regering se befondsing en … Lees verder

Agt sterf vermoedelik agv water

Watermonsters van 'n rivier in die Oos-Kaap is vir analise weggestuur nadat agt mense in die Mphekostat oorlede is, het die departement van waterwese Maandag gesê.

"Die departement sal 'n volledige ondersoek doen en het reeds watermonsters van tradisionele waterbronne

Lees verder