Die Amerikaanse president Donald Trump hoop om Rusland se verhouding met Europese aardgaskliënte uit te daag, sodat die VSA die oorheersende verskaffer van vloeibare aardgas, oftewel VAG, na die EU kan word. Maar dis baie duurder om Amerikaanse gas te … Lees verder
Etiket: aardgas
Energiekrisis, watter energiekrisis?
Vir die afgelope tien jaar of so woed daar egter ‘n debat oor die oorsprong van aardolie en aardgas. Die uitkoms van die debat is nie slegs om die akademiese begronding daarvan vas te lê nie, maar dit het fundamentele
… Lees verderVir die afgelope tien jaar of so woed daar egter ‘n debat oor die oorsprong van aardolie en aardgas. Die uitkoms van die debat is nie slegs om die akademiese begronding daarvan vas te lê nie, maar dit het fundamentele
… Lees verderErnstige brandstofuitdagings vir SA
Ernstige uitdagings staar Suid-Afrika se brandstofverskaffing in die gesig.
Die land voer tans 3% van sy petrolbehoeftes en 5% van sy distillate, wat diesel en vliegtuigbrandstof insluit, in. Teen 2016 kan die invoere tot onderskeidelik 14% en 34% toeneem. Dit
… Lees verder