Saturnus wink vir sterrekykers

Sterrekykers sal kon Donderdagaand teen ‘n donker naghemel ‘n helder Saturnus bewonder.

Naas Jupiter en Mars, was Saturnus die helderste voorwerp in die hemelruim en boonop heelnag sigbaar.

Saturnus se ringe en sy helderste mane was besonder sigbaar en sal … Lees verder

NASA ontdek 8 planete soos aarde

Sterrekundiges in Amerika sê hulle het agt planete ontdek wat soortgelyke eienskappe as die aarde het, het RSG berig.

Die planete is met NASA se Kepler-ruimteteleskoop waargeneem. Die planete het eienskappe soos rotsagtige grondgebied en oseane met water.

Een van … Lees verder