Dan Roodt: Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek

Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het … Lees verder

Al dra ‘n aap ‘n goue ring…

Image
Obama heet nou Okeke

'n Dieretuin in die Duitse stad Dresden, moes die naam van een van hulle ape verander van 'Obama' na 'Okeke' nadat 'n swart groep gewaarsku het dat die oorspronklike naam 'n rassistiese belediging impliseer. Die nuutgebore

Lees verder