Bejaarde oorleef plaasaanval naby Brits

n Bejaarde vrou van Brits is steeds geskok nadat sy Sondagoggend ‘n plaasaanval oorleef het.

Die 83-jarige mev. Steyn is deur drie swartes in haar kothuis oorval.

Volgens Steyn het die aanvallers die huis geken. Twee het handwapens op haar … Lees verder

Plaasaanvallers in polisie-uniforms kom weg

Sewe swartes word deur die polisie in Wolseley gesoek nadat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het om ‘n plaas aan te val.

Die swartes het polisie-uniforms gedra toe hulle Woensdagaand teen 18:00 die plaas Avontuur aangeval het.

“Een van die … Lees verder

Boer en vrou met graaf geslaan in plaasaanval

‘n Bekende boer van Nelspruit (Mbombela), mnr. Gerhard Kunneke, word in die intensiewe sorgeenheid van Mediclinic Nelspruit behandel nadat hy gisteraand oorval is op sy plaas in die Kingstonvale-omgewing op die pad na KaNyamazane.

Daar was beurtkrag in die area … Lees verder

Aangeklaagde se sjarme sorg vir groot vermaak

André Brand wat aangekla word vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen nadat hy vroeg vanjaar skote op sy buurman se aanvallers geskiet het, het vir ‘n paar komiese oomblikke tydens sy hofverskyning in Nelspruit (Mbombela) verlede week gesorg.

Sy … Lees verder

Twee bejaardes gesteek, doodgebrand in hul huis

Die bejaarde egpaar wie se liggame Donderdagoggend in hul gebrande huis in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal aangetref is, se name is bekend gemaak.

Albei slagoffers is met ‘n skerp voorwerp in hul nekke gesteek.

Kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het die egpaar … Lees verder

Boer morsdood geskiet in plaashuis

‘n Boer van Natal is Dinsdagaand op sy plaas, Mashonisa, in KwaZulu-Natal doodgeskiet in die jongste plaasmoord.

Terrence “Terry” Rizzato, ʼn 62-jarige boer van Hluhluwe is in die bors geskiet deur swart aanvallers.

‘n Polisiewoordvoerder, het sê werkers is Woensdag … Lees verder

Bejaarde egpaar buite Bloemfontein afgemaai

Die name van die bejaarde egpaar wat laas nag op hul Bainsvlei-hoewe buite Bloemfontein doodgeskiet is, is bekend gemaak.

Die Vrystaatse polisie het die name van die bejaarde egpaar bevestig wat in die jongste plaasmoord deur swart aanvallers afgemaai is, … Lees verder

Gauteng-inwoners waarsku teen aanvallers

Die Lytteltonse Gemeenskapspolisieforum in Centurion, het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir twee “mans” wat hulle as polisiebeamptes voordoen.

Dié twee in uniform is daarop uit om inwoners aan te val en te beroof.

Die forum se … Lees verder