Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Gewapende aanvalle op blanke kleinhoewebewoners in Muldersdrift duur voort. Oor die afgelope naweek is ‘n blanke man doodgeskiet en ‘n blanke vrou swaar gewond in twee afsonderlike voorvalle.

Volgens konstabel Lucky Matome van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ‘n eenheid omstreeks … Lees verder

‘Johannesburgse polisiestasies vol weens klopjagte op gekaapte geboue’

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, se strategie om klopjagte op gekaapte geboue in die middestad uit te voer, lei blykbaar tot “oorvol polisiestasies” aangesien 80% van die inwoners van sulke geboue uit buitelanders bestaan. Die munisipaliteit versoek die Suid-Afrikaanse … Lees verder

Brandweer weer in Kaapstad aangeval

Brandweermanne van Kaapstad moes Maandagaand van ‘n brandtoneel vlug nadat hulle aangeval is.

Hulle is ontbied na ‘n lokasie waar ‘n plakkershut aan die brand geslaan het, maar moes onttrek toe plakkers hul brandweervoertuie met klippe bestook het.

Die Stad … Lees verder

Duitse Afd LP daag pro-migrasie ‘piepie-aanvaller’ uit

Die AfD-LP Stephan Brandner dreig om die “heeltemal beskonke Antifa-man met sy mini-orgaan” wat op ‘n AfD kantoor in Thuringia geurineer het te ontbloot as die aktivis ooit probeer om weer moeilikheid te maak by hul kantoor.

Die kiesafdelingkantoor van … Lees verder

Parys-moordsaak: Aanklagte teen net vier teruggetrek

Die staat het die moordaanklagte teen slegs vier van die beskuldigdes in die Parys-moordsaak teruggetrek.

Die Nasionale Vervolgingsgesag se Phaladi Shuping sê aanklagte teen Fanie Oosthuizen, asook Wian, Wikus en Muller van der Westhuizen is teruggetrek.

“In hierdie stadium is … Lees verder

Is ‘geestesongesteldheid’ die nuwe dekmantel vir terreur?

Is “geestesongesteldheid” die nuwe dekmantel waaronder djihadistiese aanvalle op die Weste geregverdig word?

Dit lyk beslis só.

Die jongste “geestelik onstabiele” jong man om ‘n oënskynlik arbitrêre aanval op ongewapende burgerlikes te loods was Zakaria Bulhan, ‘n 19-jarige Somaliese Moslem … Lees verder

Merkel hang aan ‘n draadjie

Angela Merkel se premierskap hang aan ‘n draadjie nadat duisende Duitsers opgeruk het om haar bedanking te eis en ‘n belangrike politieke bondgenoot sy steun aan Merkel onttrek het oor haar onbesonne immigrasiebeleid.

Meer as 5000 betogers het in Berlyn … Lees verder

Munisipale kontrakteurs aangeval

Dienslewering word in sommige dele van Durban ontwrig weens aanvalle op munisipale werkers en kontrakteurs, het RSG berig.

Die aanvalle word na bewering uitgevoer deur ‘n groep wat hulleself die Delangokubona-sakeforum noem.

Dienste wat geraak is, sluit in elektrisiteit, water … Lees verder

Aanvalle op vragmotors in Karoo ‘n kopseer

Aanvalle op vragmotorbestuurders in die Karoo raak ‘n kopseer sê bestuurders.

As die polisie nie optree teen aanvallers nie, sal bestuurders genoop word om die reg in eie hande te neem, sê hulle.

‘n Vragmotorbestuurder van Kaapstad is verlede week … Lees verder

Bejaarde in aftree-oord aangeval

‘n Bejaarde vrou van Bloemfontein is na ‘n plaaslike hospitaal gehaas nadat sy vermoedelik Donderdag in die vroeë oggendure in haar wooneenheid in die Westerbloem-aftreeoord aangeval is.

Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, se ‘n inwoner wat langs die 86-jarige slagoffer bly, het … Lees verder

Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding

Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding.

Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der … Lees verder

Paramedici waag hul lewens in New Brighton-lokasie

New Brighton-lokasie, die oudste en grootste swart gebied van Port Elisabeth, het ontoeganklik geraak vir paramedici weens aanvalle.

Noodpersoneel wat in New Brighton werk, het die teiken van misdadigers geword.

Hulle word gereeld aangeval, met klippe bestook en deur gewapende … Lees verder

Drie bejaardes slagoffers van swart aanvallers

‘n Bejaarde inwoner van Hoopstad, Adri Maree (67), is Saterdagmiddag vir dood agtergelaat nadat sy in haar motorhuis deur swartes oorval is.

Sy is eers Sondagoggend deur ‘n kennis ontdek en is na ‘n hospitaal in Bloemfontein gehaas.

Maree het … Lees verder

ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Parys-slagting

Die Islamitiese Staat (ISIS) het ‘n amptelike verklaring uitgereik waarin hulle verantwoordelikheid vir die aanvalle in Parys aanvaar.

Dit lyk egter of hulle ‘n belangrike fout gemaak het: Die verklaring noem aanvalle in die 10de, 11de en 18de arrondissements, maar … Lees verder