Die polisie in die Vrystaat ondersoek die moord op twee polisielede wat Donderdag in die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is.
Konstabels Obert Mekoa en Mzonani Majo is albei in die kop geskiet terwyl hulle aan diens was in die Koffiefontein Gemeenskapsdienssentrum. Hul … Lees verder