Bill en Loretta uitgevang dat hulle glo konkel oor Hillary

Nadat sy gedwing is om haar betrokkenheid by die Hillary Clinton e-pos-ondersoek te staak, het die Amerikaanse prokureur-generaal, Loretta Lynch erken dat haar skokkende onbesonne private vergadering met Bill Clinton ‘n skaduwee gewerp het oor haar loopbaan.

Haar vreemde besluit … Lees verder

Aanloopbaan by Lanseria gesluit na ongeluk

lanseria‘n Aanloopbaan by die Lanseria-lughawe, noord van Johannesburg, moes tydelik gesluit word nadat die wiele van ‘n vliegtuig se onderstel ingevou het.

‘n Woordvoerder vir Lanseria, Claudette Vianello sê daar was vier mense in die vliegtuig, maar niemand is beseer … Lees verder

Paniek toe OR Tambo se ligte uitgaan

tamboOR Tambo Internasionale Lughawe is Dinsdagaand in chaos gedompel toe die aanloopbaanligte die gees gegee het.

Talle vliegtuie was gestrand en ander is desnoods toestemming geweier om te land.

Die stukkende ligte sal ondersoek word deur die Lughawensmaatskappy SA .… Lees verder