Borg geweier vir boer wat swarte raakry

‘n Oos-Vrystaatse boer, wat in hegtenis geneem is nadat hy na bewering verlede Vrydag ‘n sestigjarige swarte raakgery het, se aansoek om borgtog is vanoggend in die Bethlehemse landdroshof na Maandag uitgestel.

Josef van Eeden (34) het na bewering vir … Lees verder

Oorbevolking in SA-tronke onder die loep

Suid-Afrikaanse tronke is nommer een in Afrika en elfde in die wêreld in terme van oorbevolking.

Dit is een van die kwessies wat aan die lig gebring is deur die Gebiedskommissaris vir die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), Nthako Nyapotse.… Lees verder

Lyk by laerskool: Polisie, veiligheidsmaatskappy beskuldig mekaar

‘n Moord word ondersoek nadat ’n lyk Maandagoggend by Laerskool Wonderboom-Suid in Pretoria gevind is.

Polisiewoordvoerder adjudant-offisier Hero Gumbu sê die oorsaak van die man se dood is nog onbekend en niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Die … Lees verder

Man brand in sel dood

Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval waarin die 44-jarige Klaas Tieties dood aangetref is in ‘n polisie-aanhoudingsel.

Volgens Opod-woordvoerder, Grace Langa het die voorval Donderdag plaasgevind by die Kenhardt-polisiestasie in die Noord-Kaap.

Tieties is in hegtenis geneem nadat hy op … Lees verder

Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud

Geen internasionale menseregte-organisasie het eens kennis geneem van tien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes wat van moord en marteling aangekla word nie, ten spyte daarvan dat sulke organisasies oorverteenwoordig is in die land.

Die tien is borgtog in die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand … Lees verder