Google se uitvoerende beampte hoogs besoldigde in die VSA

Die uitvoerende beampte van Google, Sundar Pichai, het $199m (R3,2 mijard) se aandele ontvang, volgens ‘n verpligte liassering wat openbaar gemaak is.

Dit maak van Pichai die hoogs besoldigde uitvoerende beampte in die VSA. Hy het die hoof van die … Lees verder

China ondersoek binnehandel na aandele daal

Reuters berig dat binnehandel op China se aandelebeurs plaasgevind het, nadat die owerhede ondersoek na sekere onreëlmatighede ingestel het.

Die owerhede het onder meer vasgestel dat vals inligting gebruik is om aandelepryse te manipuleer.

Die amptelike nuusagentskap Xinhua berig dat … Lees verder

Rand breek deur laagtepunt teen Britse pond

Die Rand het deur die R20-vlak teen die Britse pond gebreek.

Alle oë is nou op die Reserwebank om op te tree nadat die Rand ‘n nuwe laagtepunt gewys het.

Ekonome sê ‘n depresiasie van die geldeenheid sal inflasie-druk verhoog … Lees verder

Telkom-hoof kry R19 miljoen sonder ‘n dag se werk

Die voormalige finansiële hoof van Telkom het in 2013 nagenoeg R19 miljoen verdien sonder om ‘n dag te werk.

Telkom het gister sy geïntegreerde verslag vir die jaar tot einde Maart bekend gemaak. Volgens die verslag was Jacques Schindehütte se … Lees verder

Chinese aandele tuimel na paniekverkope

Aandele in China het Donderdagoggend tot ‘n vier maande laagtepunt getuimel.

Chinese aandele het in ‘n stadium met meer as agt persent gedaal ondanks pogings deur reguleerders om die mark te stabiliseer. Die Shanghai-indeks het vroeër reeds met sewe punte … Lees verder

Theuns Eloff hoof van Verwoerd se trust met R2 miljard

Dr. Theuns Eloff, wat onlangs die tuig as rektor van die Noordwes-universiteit neergelê het, is tot voorsitter van Dagbreektrust verkies. Dit blyk uit onlangse berigte in die media. Daar word konserwatief geskat dat die Trust oor R2 miljard se likiede … Lees verder

Woolworths-transaksie in Australië lyk verdag

Die Australiese reguleerder is bekommerd oor die hoë prys wat Woolworths vir die kleinhandelbates van mnr. Solomon Lew betaal. Die Suid-Afrikaanse groep is besig om die kleinhandelgroepe Country Road en David Jones uit te koop teen pryse wat Lew uitermate … Lees verder

Plaaswerkers geregtig op gratis aandele in plase

Piketberg-plaasIn ’n voorgestelde beleidsdokument oor die vrywillige toekenning van aandele aan plaaswerkers van die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming word o.m. voorgestel dat ’n plaaswerker met 10 jaar diens op ’n kommersiële plaas geregtig moet wees op 10% aandele … Lees verder

Bernie Madoff: Die grootste swendelaar van alle tye

Hy trou met Ruth Alpern, sy eertydse skoolnooi by wie hy twee seuns, Andrew en Mark het. In 1960 stig hy die Wallstraatse firma Bernard L. Madoff LLC en mettertyd word hy die voorsitter van die NASDAQ-aandelebeurs. Sy firma word

Lees verder

Hy trou met Ruth Alpern, sy eertydse skoolnooi by wie hy twee seuns, Andrew en Mark het. In 1960 stig hy die Wallstraatse firma Bernard L. Madoff LLC en mettertyd word hy die voorsitter van die NASDAQ-aandelebeurs. Sy firma word

Lees verder