Wiese skaf Britse klereketting aan

Brait het Vrydag aangekondig dat hulle ‘n belang van 90% in ‘n Britse klerekleinhandelaar vir meer as R14 miljard wil koop.

Brait se grootste aandeelhouer is Christo Wiese. Die modeketting New Look ding mee in die moeilike Europese kleremark met … Lees verder

African Bank verloor meer as kwart van sy waarde binne minute

africanbankAfrican Bank Investments se aandeelprys het Maandagoggend met meer as 26% geval nadat die groep ‘n yslike verlies bekend gemaak het.

Die groep wil sy ’n kapitaalvlakke ’n hupstoot gee deur ’n regte-uitgif van R5,5 miljard, onderskryf deur Goldman Sachs.… Lees verder

Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum

Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige … Lees verder