Kwanzanc: die ANC se ekwivalent van Kersfees

Die viering van Kersfees is uiteraard ‘n uiters Europese tradisie. In die jaar 350 nC het Pous Julius I ‘n dekreet uitgevaardig dat Kersfees, wat die viering van die geboortedag van die Heiland moes wees, op 25 Desember gevier sou … Lees verder

Geseënde Kersfees aan al ons lesers!

Hoewel ons vandag ‘n vergete kortverhaal deur Jan Rabie, Swart Kersfees publiseer, wens ons dit beslis nie aan ons lesers toe nie! Mag môre se feesdag, wat saamval met die geboorte van Christus, maar ook die Europese heidense feeste wat … Lees verder