Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp

Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het.

Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en … Lees verder

22 Gedood tydens sokkerstormloop in Ivoorkus

‘n Stormloop by ‘n Wêreldbekerkwalifiserendesokkerwedstryd in die Ivoorkus het Sondag ten minste 22 mense dood gelaat en 132 mense gewond, het die minister van binnelandse sake gesê op staatstelevisie.

Desire Tagro het gesê geesdriftiges het mekaar gestamp en gestoot, wat … Lees verder