Dan Roodt: 2 Februarie, ‘n swart dag in ons geskiedenis

Dertig jaar gelede het FW de Klerk kastig “op eie houtjie” in ‘n Damaskusoomblik besluit om die verbod op die ANC en die SAKP op te hef, Mandela en ander politieke gevangenes (eintlik terroriste) vry te laat en sy rampspoedige … Lees verder

FW se toespraak: dit kon anders gewees het

Die nuusblaaie is deesdae vol van FW de Klerk se 2 Februarie 1990 toespraak en vandag is dit presies 20 jaar gelede dat hierdie historiese oomblik plaasgevind het. Die toespraak opsig self het natuurlik nie dadelik die hele politieke bestel … Lees verder