Leon Lemmer: Georges Pompidou oor die studente-onrus, ens.

Toe die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (1934-2014) 75 jare oud geword het, het hy besluit dat dit tyd was om sy besittings op te ruim. By voltooiing sou hy, so het hy gespot, ‘n opgeruimde mens wees. Ek het om … Lees verder

Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. … Lees verder

Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het.

Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand … Lees verder

Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!

As ‘n tweedejaarstudent is ek werklik teleurgesteld in u poging om weereens Afrikaners oor die vingers te probeer tik. In ‘n artikel wat slegs die uitdaging wat die ANC met studente in die gesig staar kan, en behoort te ondersoek, … Lees verder

Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?

Met die totstandkoming van die NuweSA het 16 Junie van Sowetodag na Jeugdag verander. Baie lesers weet waarskynlik nie waar dié “mooi” en oënskynlike onskuldige benaming vandaan kom nie!

16 Junie elke jaar verteenwoordig een van die mees onskuldige vakansiedae … Lees verder