Meer as 5000 grondeise ontvang

Byna 5500 grondeise is ontvang, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming gesê.

Dié eise is landwyd ingestel nadat die grondherstelproses heropen is.

Die ANC het in Julie die indien van grondeise vir vyf jaar heropen.

Gemeenskappe en individue … Lees verder

Afrikanerbond doen voorlegging oor 1913-wet

landactDie parlement se Ad Hoc komitee oor die herstel van grondregte en die gevolge van die 1913 Wet op Naturellegrond voer vandag samesprekings met verskillende belangegroepe oor die vordering wat tot dusver gemaak is.

Die herverdeling van grond, die voorgestelde … Lees verder