Omsingel die laer van die heiliges deur Jean Raspail

Hierdie roman deur Jean Raspail, wat reeds in 1973 in Frans verskyn het, bied 'n profetiese blik op Frankryk en die res van die Weste wat deur ongewapende Derdewêreldimmigrante binnegeval en verower word, presies soos wat nou in Europa met die sogenaamde "migrante" gebeur. PRAAG het die laaste 30 eksemplare van die 1990- Afrikaanse uitgawe van Omsingel die laer van die heiliges bekom en verkoop dié versamelaarsitems teen R200 elk.

Moenie hierdie unieke boek, wat in Afrikaans deur Naomi Morgan vertaal is, misloop nie.

Plaas enige produkte wat u wil aankoop, in die mandjie en wanneer u klaar is, klik aan die regterkant op "Checkout".

As u enige probleme ervaar, stuur vir ons 'n epos na inlig[by]praag.org.

Die volgende bekende internasionale figure het Omsingel die laer van die heiliges gelees en "baie interessant" gevind:

  • Ronald Reagan, voormalige president van die VSA
  • François Mitterrand, voormalige president van Frankryk
  • Robert Badinter, Franse politikus
  • Jean-Pierre Chevènement, Franse politikus
  • Samuel Huntington, Amerikaanse politieke wetenskaplike
Quantity

Price: ZAR200.00

Shipping: ZAR30.00

Loading Updating cart...

People who bought this item also bought